Kliëntkategorieë op webbesprekings

Hoe om kliëntkategorieë by webbesprekings vanaf beelde en tekste te voeg?
Stappe om dit aan te skakel:

Gaan na:
instellings/web-bespreking
Dan klik op die "Kliëntekategorie met teks" instelling se checkbox


Gaan na:
instellings/beelde-en-tekste
en stel die kliëntkategorieë op wat jy wil hê.

Dit sal nou in die webbespreking wys.